Plaaslike Gemeenskappe
Buurte
Dis moeilik om 'n generiese naam vir Dorpe, Gemeentes, Voorstede en Bewoners Assosiasies te kies!
Ons het oor die jare met talle gemeenskappe in baie lande gewerk. Vir ons is hulle die hoeksteen van die samelewing, dikwels die eerste vlak van regering hetsy offisieël of nie.
Waar daar borge is, soos Regering of Rade, het ons gehelp om die boodskap uit te brei en vir die mense in die gemeenskap wat tel ʼn stem te gee. Dit moet êrens begin en ons glo dit begin by die plaaslike vlak.
Het jy alreeds n webwerf?
Hoekom "cut en paste" jy nie jou eie inhoud binne-in 'n nuwe opwindende plek waar jy jou boodskap kan uitbrei? En verander die inhoud net wanneer jy wil ...
Hoe kan ons help?
Ons het hulp-pakkette om jou webwerf binne-in die buurt te kry en om inwoners te laat registreer. Jy kan hulle E-pos, hulle na gebeure toe nooi, en besprekings aanvaar.
Binne jou gebied kan jy met plaaslik besighede, klubs, assosiasies en liefdadighede skakel. Baie van hierdie mag spesiale aanbiedinge, afslae en koepons wat jou aktiwiteite komplimenteer aanbied. Jy word die steunpunt tot 'n aktiewe gemeenskap.
Onthou, ons stel net voor. Alles op jou web werf is binne jou beheer.








